Die virtuele werklikheidsmodellering taal (VRML) is 'n lêerformaat vir voorstelling van interaktiewe 3D wêreldvoorwerpe oor die wêreldwye web (www). Dit vind sy gebruik in die skep van driedimensionele voorstellings van komplekse tonele soos illustrasies, definisie en virtuele werklikheidaanbiedings. Die formaat is vervang deur X3D. Baie 3D modelleer toepassings kan voorwerpe en tonele in VRML formaat stoor.
Lees meer